Opsoek na n Bottelmak Steenbok ooilam

 

Which Area

CityEdenville
ProvinceFree State
CountrySouth Africa
Phone0780207418

Description

Ek is opsoek na ‘n bottelmak Steenbok ooi lammetjie. Verkieslik nog nie met die huidige bottelgewer ‘n band gevorm het nie.

Verkieslik binne ‘n 50km radius van Kroonstad of Edenville in die Vrystaat.

Beskikbaarheid en pryse sal opreg waardeer word.

Dankie

Oct 8, 2021 8:34 pm

This ad has expired

Listing ID 483615d6d864ea3d 161 total views, 1 today

Comments – Must be logged in to comment