wcharlize
Listings
Tierboskatte te koop
- Mak wild - Tame wild Animals, Serval - Tierbos Katte
- Jan 5, 2021
1 M + 1 V Tierboskatte te koop. 6 Maande oud – Handmak en Permitte in plek. Jonger katte ook beskikbaar,ook handmak en permitte ook […]
R4,000
Steenbok Rammetjie te koop
- Mak wild - Tame wild Animals, Steenbokke - Steenbuck
- Dec 18, 2020
1x Baie mak Steenbok rammetjie te koop 8 weke oud . Kontak my vir enige belangstelling.
R13,000
Tierboskat Mannetjie te koop
- Mak wild - Tame wild Animals, Serval - Tierbos Katte
- Dec 7, 2020
1x Tierboskat mannetjie te koop. 5 Maande oud. Klaar gesteriliseer. Kontak my vir enige belangstelling.
Kampmak Klein Wildspesies te koop
- Duikers - Duiker, Klipspringer, Mak wild - Tame wild Animals, Oribi, Suni
- Nov 30, 2020
Kampmak Klein Wildspesies te koop : -Klipspringers -Blou, Rooi en Gewone Duikers -Sunie -Oribi’s -Beide spesies Grysbokke Almal is kamp geteel en jong volwasse. Teel […]
R9,000
Sable verse te koop
- Sables - Swartwitpense
- Nov 3, 2020
20 x Sable verse beskikbaar – buite Kimberley @ R9000 Stuk, excl. BTW – gelaaide prys Pa’s : 48-52″ +- 20 maande oud Kontak my […]
R4,000
Duikers te koop
- Duikers - Duiker, Mak wild - Tame wild Animals
- Oct 23, 2020
1x Duiker Ooitjie & 1x Duiker rammetjie beskikbaar. @R4000 Stuk Kontant Heilbron ,Vrystaat. Ooitjie 2-3 maande oud en Rammetjie 8 weke ,tans nog op bottel. […]
R1,650
Rooibokke te koop
- Impalas - Rooibokke
- Oct 22, 2020
50 x Vrystaat Koue Aangepasde Rooibokke beskikbaar – Familie Troppe @ R1 650 excl. BTW Stuk – Gelaaide prys Theunissen area. Vervoer kan gereel word […]
R3,350
Blouwildebeeste te koop – Vrystaat
- BlouWildeBeeste - Blue WildeBeest
- Oct 22, 2020
40 x Blouwildebeeste beskikbaar – Familie Trop @ R3 350 Stuk excl. BTW – Gelaaide prys Dadelik beskikbaar in Theunissen omgewing , reeds in bomas. […]
R1,650
Blesbokke te koop – Vrystaat
- Blesbokke - Blesbuck
- Oct 22, 2020
32x Blesbokke beskikbaar – Teeltrop ( Wit&Bruin ) @ R1650 Stuk excl. BTW – Gelaaide prys Dadelik beskikbaar in Theunissen omgewing, reeds in bomas. Vervoer […]