Renet
Listings
R10,000
3m Vertoonkas te koop. 100% werkende toestand. Kontak my gerus vir meer info. E&OE
Opsoek na wild om te vang
- Wanted - Gesoek
- May 25, 2021
Opsoek na die volgende spesies om self te vang: • 150 x Blesbokke (Gewone) • 100 x Rooibokke • 50 x Springbokke • Blou wildebeeste […]
R7,500
Sables dringend Te Koop
- Sables - Swartwitpense
- May 25, 2021
Het beskikbaar om dringend te verkoop: 21 x Sables Teeltrop Koue aangepaste diere @ R7500 stuk, excl aflewering vanaf Potchefstroom bomas. Kontak my gerus vir […]
Opsoek na die volgende Wild om te vang
- Wanted - Gesoek
- May 19, 2021
Opsoek na die volgende spesies om self te vang: * Rooibokke * Blesbokke * Blou wildebeeste * Koedoes * Elande Kontak my gerus indien jy […]
R3,800
Blou wildebeeste te Koop
- BlouWildeBeeste - Blue WildeBeest
- May 1, 2021
Het beskikbaar 60 x Blou wildebeeste *R3800 stuk vir Teelgroepe *R4200 vir net Volwasse diere *R1800 stuk vir Kallers Vanaf Potchefstroom Boma Op koper se […]
Opsoek na Wild op die veld
- Wanted - Gesoek
- May 1, 2021
Dringend opsoek na die volgende Wild op die veld om self te kom vang. Gemsbokke Blesbokke SWB BWB Elande Waterbokke Kudu Kontak my asb as […]
R3,000
Mak Njalas te Koop – Tame Nyalas for sale
- Nyala - Njalas
- May 1, 2021
Njalas te koop teen R3000 stuk Op koper se wa gelewer vanaf Potchefstroom Bomas Vervoer kan gereël word teen aditionele koste. E&OE
Opsoek na wild om te vang
- Wanted - Gesoek
- May 1, 2021
Opsoek na die volgende spesies om self te vang: • Blesbokke • Rooibokke • Blou wildebeeste Kontak my gerus indien jy het of van iemand […]