Wit Koedoe te koop – White Kudu for sale

 

This item has been sold.

Which Area

CityNational
CountrySouth Africa

Description

  • Wit Koedoes te koop – White Kudu for sale:

 

—–Animals below this line NOT AVAILABLE ANYMORE – pre-2016:

FEB. 2016 – All previous prices removed.

 

29 April 2015: 1 x Wit Koedoe vers, (20 maande oud) afgelope 6 jaar word daar 1 tot 2 gebore van verskillende koeie.

photo Wit Koedoe vers - 20 maande oud

Wit Koedoe vers – 20 maande oud

 

Marco Claassens  (074)766-8497

 

 

— below is PRE-2015 —-

1 young White Kudu bull for sale – Alldays – Northern Limpopo. Price not yet decided, offers welcome.

Photos below are both taken of the same white kudu for sale. Photos taken mid July 2014.

white kudu for sale - photo

white kudu for sale

jong Wit Koedoe te koop foto

jong Wit Koedoe te koop

Selfde wit koedoe in beide fotos hier bo is te koop. Prys nog nie bepaal nie, so maak gerus ‘n offer.

Wit Koedoe te koop

Wit Koedoe te koop

Hierdie foto wys die verskil in kleur tussen ‘n gewone en die wit koedoe bulletjie uit.

—–

 

Kontak ons gerus – email of vul  in vorm regs of bel. Please supply your name/telephone number and area.

marco@WildTeKoop.co.za

 

Marco Claassens – (074)766-8497

Thanks, The White Kudu Wildlife Team – South Africa

 

——————-

Animal below sold already:

Animals below Withdrawn: Chopper in die lug 18 September 2013. Fotos sal onmiddelik deurgegee word en belangstellendes sal ‘n email kry met die fotos.

White kudu bull for sale

White kudu bull for sale

 

Withdrawn: 8 Wit Koedoes te koop – 3 bulle, 1 van in die 40″, 1 in die 30″ en  een van naby  30″.
Plus wit koeie en ’n vers van so 9 maande oud.
Per dier: Sold excl btw gelaai Limpopo.

 

Laat weet asb. indien julle enigsins belang stel, want die boer gaan binnekort ‘n ordentlike fotograaf kry en dan met ‘n chopper al die wit koedoes wat hulle kan kry afneem. Sover het die bokke hulle self afgeneem, maar is bietjie kamera skugter.

 

—-

1 x  White Kudu female for sale, price Sold loaded excl vat and transport.
16 Months old female white kudu is in a camp for easy viewing and is ready to go.

16 months white kudu

White Kudu for sale

1 x  Wit Koedoe vers te koop, prys Sold gelaai excl btw en vervoer.
Sy is 16 maande oud en klaar in ‘n kamp vir maklike toegang en is dadelik beskikbaar.
Eastern Cape

 

.

Comments – Must be logged in to comment