Wildlife Auction 24/08/2019 – Boshof

 

Description

12 Augustus 2019: Wildlife Auction 24/08/2019 – Boshof

 

Arno du Plessis Wilddienste - Boshof Wildsveiling

 

Hiermee word U hartlik uitgenooi na ons Jaarlikse Wildsveiling te Boshof wat aangebied word deur Arno du Plessis Wilddienste.

 

Vir meer inligting oor die Veiling, kan U gerus met die onderstaande persone praat.

 

Hoop om U almal daar te sien.

 

GWK Veilingskompleks: 053 832 5227

Arno du Plessis 082 564 0823

Hawie Bosman 083 259 6100

Deon Klopper (Afslaer) 082 802 8483

Aug 12, 2019 11:43 am

This ad has expired

Listing ID 9605d5134aea2fb8 389 total views, 0 today

Comments – Must be logged in to comment