Opsoek na Europese Bosvarke – Pretoria

 

Description

Opsoek na Europese Bosvarke – Pretoria

 

Ek is opsoek na enige Groot of Gespeende Europese Bosvarke. Ons is in Kameeldrift – Oos Pretoria.

Pryse en beskikbaarheid sal opreg waardeer word. Enige een wat my kan help kan my gerus kontak.

 

Baie Dankie

Trystan Coutinho

082 051 7290

Aug 15, 2020 8:37 am

This ad has expired

Listing ID 2505eba7c4e40159 90 total views, 0 today

Comments – Must be logged in to comment