Njala familie groep te koop – Ellisras

R35,000

Which Area

CityEllisras
ProvinceLimpopo
CountrySouth Africa
Phone0837574708

Description

Njala familie groep te koop vir R35 000.
1 Groot bul
6 Volwasse ooie
2 klein bulletjies
4 Lammertjies
Ooie heel moontlik weer dragtig. Die klein bulletjies is nie die groot bul se babas nie.

Koper moet self dart en laai.

 

 

E&OE

 

Comments – Must be logged in to comment