Njala Bulle te koop

R7,500

Which Area

CityBeestekraal
ProvinceGauteng
CountrySouth Africa

Description

KAMPMAK – 10 tot 20x Njala Bulle 22” tot 27” R7 500 elk gelaai of Vervoer kan gereel word. Loop in 50 Hektaar kamp en ken voer, voertuie en mense en loop naby Beestekraal, Noordwes. Bulle is baie makkerig en in goeie kondisie. Enige belangstelling kan my whatsapp by 078-832-3466. Nota: Het baie foto’s van Bulle en koper kan kies hoeveel hy soek.

Comments – Must be logged in to comment