Mak Wilde Diere te koop 2020 – Tame Animals for sale (Tame WildLife for sale) 2020

 

Which Area

CityNational
CountrySouth Africa

Description

Mak Wilde Diere te koop 2020 – Tame Animals for sale (Tame WildLife for sale)2020,

Indien u belangstel om enige wild via ons Netwerk te bemark, kontak ons gerus enige tyd.
Please feel free to contact us in advance if you want to buy or sell animals via our Network.

 

Marco  Claassens

(074) 766 8497

The Wildlife Team – South Africa

mak@WildTeKoop.co.za

 

———————————————–

Indien u enige Mak Diere het om te verkoop, of opsoek is na, kan u ons kontak om dit te adverteer of onder ons Katagorie WildLife Wanted te plaas.

Dankie

Marco

074 766 8497

 

———————————————–

 

(SOLD) 3 Oktober 2019: Het dadelik 2x Steenbok Rammetjies beskikbaar in Vryburg @ R 3 000 Stuk

Drink goed melk. Moet net self gaan laai. Vir meer inligting of belangstelling kan u my kontak.

Marco

074 766 8497

 

Steenbok Rammetjie te koop - Vryburg

Steenbok Rammetjie te koop – Vryburg

Steenbok Rammetjie te koop - Vryburg 2

Steenbok Rammetjie te koop – Vryburg 2

 

———————————————

 

 (SOLD) 23 November 2018:

2 x  Mak Duiker Rammetjies beskikbaar in Bloemfontein @ R 2 500 Stuk

Een is 2 Maande en die ander een is 3 Maande oud. Gelaai op eie vervoer.

Vir enige navrae kontak my

Marco

074 766 8497

 

———————————————

 

(SOLD) 6 April 2018: Die volgende 2 x Springbok Ramme is beskikbaar in die Klipheuwel distrik naby Malmesbury – Wes Kaap

1 x 18 Mde Swart Springbok ram (kamp mak)  @ R3 500

1 x 8 Mde Gewone Springbok ram (kamp mak) @ R3 000

Laai op koper se eie koste – Kontant welkom

Pollie Hoffman

072 293 8270

———————————————

 

(SOLD) 20 Maart 2018: Mak Blou Duiker Rammetjies Beskikbaar – Johannesburg Omgewing

2 x Mak Blou Duiker Rammetjies te koop , Kein kampie gewoond .

@ R 6500 , + BTW stuk.

Gelaai op eie vervoer .

blou duiker rammetjie

 

 

———————————————

 

(SOLD) 20 Maart 2018 : Mak Blou Duiker Teel Pare nou Beskikbaar – Johannesburg Omgewing

2 x Mak Blou Duiker Teel pare nou beskikbaar , 2 x Rammetjies en 2 x Ooitjies , ouderdom is tussen 1 – 3 jaar .

Baie klein kampie gewoond , moet as ñ pakkie saam gaan.

@ R 34 000 + BTW vir pakkie.

 

 

————————————————

 

10 Januarie 2018: Steenbok Rammetjie Beskikbaar

(SOLD) 1 x 1 maand oue Steenbok Rammetjie drink nog bottle – Hartebeesfontein

@ R5000 Gelaai op eie vervoer

 

1 maand oue Steenbok Rammetjie

1 maand oue Steenbok Rammetjie

 

 

—–Animals below this line NOT AVAILABLE ANYMORE – pre-2017:

———————————————–

 

(SOLD) 03Julie 2017: Mak Koedoe versie 4 maande oud te koop , offers welkom. – Noord Kaap

 

Koedoe vers te koop in Kimberley

4 Maande Koedoe Versie te Koop

 

Koedoe vers te koop Noord Kaap

Koedoe versie – 4 maande oud te koop

 

————————————————————

(SOLD) Mak Springbokke DADELIK BESKIKBAAR 

Die volgende jong Springbokke is beskikbaar:

Jong Swart Springbokke:  1 x Rammetjie en 2 x Ooitjies @ R 4 000 excl. 3% Stuk

Gelaai op eie vervoer in die Kimberley omgewing.

————————————————————-

 

(SOLD) 2 x Baba Rooikat Mannetjies beskikbaar @ R 7 500 Stuk. Nog op die bottel

 

(SOLD) Jong Kudu Versie beskikbaar nog op die bottel @ R 7 000 excl. 3%  (Het Swart Gene)

Gelaai op eie vervoer – Douglas

Kudu Versie te koop

Kudu Versie te koop met Swart Gene

 

Kudu versie te koop met Swart Gene

Kudu versie te koop met Swart Gene

 

Kudu Versie te koop met Swart Gene

Kudu Versie te koop met Swart Gene

 

Mak Springbokke te koop 2017:

(SOLD) Die volgende jong Springbokke is beskikbaar op bestelling:

Jong Gewone Springbokke:  1 x Rammetjie en 1 x Ooitjie @ R 2 500 excl. 3% Stuk

Jong Swart Springbokke:  1 x Rammetjie en 2 x Ooitjies @ R 4 000 excl. 3% Stuk

Jong Koper Springbokke: 1 x Ootjie @ R 4 500 excl. 3%

Gelaai op eie vervoer in die Kimberley omgewing.

 

Mak Springbokkies te koop - Kimberley

Mak Springbokkies te koop – Kimberley

 

Mak Springbokkies te koop Kimberley (2)

Mak Springbokkies te koop – Kimberley

 

 

 

PREVIOUS SEASON 2016

——————————————————————————————

 

(SOLD) 26 September 2016: 1 x Duiker Paartjie (nog op die bottel en begin al eet) – Sweizer Reneke omgewing.

 

(SOLD) 14 Junie 2016: 1 x Duiker rammetjie te koop, (Mens mak rammetjie – 7 mnde) – Vaaldriehoek omgewing.

foto Duiker rammetjie te koop

Duiker rammetjie te koop

 

————

Ontrek: 18 Mei 2016: 2 x Duiker ooitjies te koop, (1 nog op die bottel) – Noord Wes omgewing.

foto: Duiker ooitjies te koop

Duiker ooitjies te koop

——

(SOLD)  04 Mei 2016: 3 x Wyfie Leeuwelpies te koop, (Nog op die bottel) – Kimberley omgewing.

foto: Leeu Welpies te koop

Leeu Welpies te koop

——

(SOLD) 04 Mei 2016: 1 x Steenbok Rammetjie beskikbaar, nog op die bottel maar eet klaar – Vryburg

foto Steenbok rammetjie te koop

Steenbok rammetjie te koop

fotos Steenbok te koop

Steenbok te koop

——-

(SOLD) 04 Mei 2016: 1 x Steenbok Ooitjie beskikbaar, nog op die bottel maar eet ook al – Vryburg.

——-

(SOLD) 03 Mei 2016: 1 x Steenbok Rammetjie te koop – Vryburg

 

fotos Steenbok rammetjie te koop

Steenbok rammetjie te koop

fotos: Steenbok te koop

Steenbok te koop

photo Steenbuck for sale

Steenbuck for sale

—-

(SOLD) 20 April 2016: 1 x Mak Steenbok ooitjie te koop, (3 weke oud, drink baie goed en begin nou te eet) – Stella/Noord Wes.

foto Mak steenbok ooitjie te koop

Mak steenbok ooitjie te koop

fotos 3 weke oud steenbok ooitjie te koop

3 weke oud steenbok ooitjie te koop

foto: Steenbok ooitjie te koop

Steenbok ooitjie te koop

——

(SOLD) 13 April 2016: Red- Flanked Duikers te koop, (5 ramme en 5 ooie) – Gelaai op eie vervoer – Vryburg.

 

foto Duikers te koop

Duikers te koop

photo Duikers for sale

Duikers for sale

fotos: Kamp mak Duikers te koop

Kamp mak Duikers te koop

———

(SOLD) 13 April 2016: 2 x Mak Steenbok rammetjies te koop, Gelaai op eie vervoer – Rustenburg.

foto: Mak Steenbok rammetjies te koop

Mak Steenbok rammetjies te koop

——

(SOLD) 13 April 2016:  3 x Wit leeu Welpies te koop.

foto: Wit leeu welpies te koop

Wit leeu welpies te koop

photo White lion cubs for sale

White lion cubs for sale

——-

(SOLD) 08 Maart: 1 x Bottelmak Goue Sebra Hings te koop, (3 weke oud) Offers Welkom – Steenbokpan / Lephalale omgewing.

foto Goue Sebra te koop

Goue Sebra te koop

fotos Bottelmak Goue Sebra Hings te koop

Bottelmak Goue Sebra Hings te koop

————

(SOLD) 08 Maart: 2 x Bottelmak Leeu Welpies wyfies te koop, (3 maande oud – dadelik beskikbaar)  – Ficksburg.
(Onder Foto van die Pa nie te koop nie).

foto Leeu Welpies te koop

Leeu Welpies te koop

fotos: Pa van die 2 Welpies nie te koop nie

Pa van die 2 Welpies nie te koop nie

————

(SOLD) 07 Maart: 4 x Leeu Welpies te koop, (Tussen 2 en 2.5 jr oud)  – Vrystaat.
Dadelik beskikbaar – wil graag al 4 saam verkoop, (Geslagte nog onbekend) Net ernstige kopers.
(Onder Pa van die 4 leeu welpies is nie te koop nie).

foto: 4 x Leeu Welpies te koop

4 x Leeu Welpies te koop

fotos: Lion cubs for sale

Lion cubs for sale

pic Pa van die Leeu welpies te koop

Pa van die Leeu welpies nie te koop nie

————-

(SOLD) 02 Maart 2016: 3 x  Bottelmak Springbokke te koop, bestellings oop  – Bronkhorstspruit.

foto: Bottle mak Springbok rammetjies te koop

Bottle mak Springbok rammetjies te koop

————–

(SOLD) 29 Feb 2016: 1 x Duiker rammetjie te koop  – naby Vryburg / Noordwes.

photo Mak duiker te koop

Mak duiker te koop

photos: Duiker rammetjie te koop

Duiker rammetjie te koop

photo: Duiker ram for sale

Duiker ram for sale

pics: Tame duiker for sale

Tame duiker for sale

pic Duiker for sale

Duiker for sale

 

 

 

 

—–Animals below this line NOT AVAILABLE ANYMORE – pre-2016:

FEB. 2016 – All previous prices removed.

(SOLD) 17 June 2015: 1 x Duiker ooi te koop, (Die duiker slaap in die huis)  – Delmas

photo Duiker ooi te koop

Duiker ooi te koop

(SOLD) 28 May 2015: 2 x Leeu Welpies te koop – Tussen Clocolan en Ficksburg.
(Gebore einde Maart – Hulle is hand grootgemaak en is onlangs oorgskakel van bottle na vleisies en melk).
Aangeheg ook n foto van die pa.

photo Lion cubs for sale

Lion cubs for sale

photos Leeu Welpies te koop

Leeu Welpies te koop

pics: Pa van die two leeu Welpies - nie te koop nie

Pa van die two leeu Welpies – nie te koop nie

(SOLD) 29 April: 2 x Hienna te koop, (2 weke oud met permit)

photo Baba Hiennas te koop

Baba Hiennas te koop

(SOLD) 25 March: 1 x Steenbok ooitjie te koop 2 maande oud (Nog op die bottel) – Gelaai Vryburg. (Video beskikbaar).

(SOLD) 25 March: 2 Steenbokkies  – wes Vrystaat.

(SOLD) 16 March 2015:  2 x Luiperde te koop (3 weke oud drink nog bottel)  – (Freestate).

(SOLD) 4 March 2015: 2 x Koedoe – Loop op Douglas 4 en 5 maande oud so mak hulle loop heeldag agter die boer aan – ( Northern Cape).

photo 2 Mak Koedoes te koop

2 Mak Koedoes te koop

(SOLD) 28 Feb 2015: 11 Mak Waterbuffel ossies 12-14 maande.  Wes Kaap.

(SOLD) 25 Feb 2015: Oop vir enige offers – ( Middelburg Oos Kaap omgewing).
Week oud koedoe bul kalf te koop.

photo Koedoe bul kalf te koop

Koedoe bul kalf te koop

—————

(SOLD) 25 Maart 2015:   gelaai Boshoff Vrystaat area – Hierdie is Marco se eie diere.

Dan het ons Kamp mak Koper Springbokke
2 x Koper Springbok ooie
1 x Koper lam geslag onbekend

 

(SOLD) Boma mak – (Bottle mak baba’s)
1 x 14 mnde oud Koper Springbok ram
1 x 14 mnde oud Koper Springbok ooi
1 x 14 mnde oud Gewoon Springbok ooitjie  (Pa was koper).
2 x 14 mnde oud Gewone Springbok ooie
1 x 14 mnde oud Swart Sprinbok ooitjie

 

photo Black Springbuck for sale

Black Springbuck for sale

photos: Copper Split Springbuck for sale

Copper Springbuck for sale

photo: Koper Split Springbok ooi te koop

Koper Springbok ooi te koop

pics: Koper Springbok lammetjie te koop

Koper Springbok lam te koop

pic Swart Springbok ooi te koop

Swart Springbok ooi te koop

———–

Please let us know if you have any tame animals available for sale. These are easy to collect, and many people only have space for a few tame animals because of space restrictions. (Within Nature concervation guidelines of course).

 

Marco Claassens – (074) 766 8497

 

For all species of bottled fed tame animals – The WildTeKoop.co.za Team – South Africa

 

 

— Pre-2015 —–

04 SEPT 2014: Please note the wild animals are having young ones NOW. If you need any animals to bottle feed or to buy tame animals, please send us an email and we’ll offer you the animals as they arrive.

(SOLD) 04 Sept 2014:  20 Camp tame steenbuck on request – 20 Kamp Mak steenbokke op aanvraag, collect in Thabazimbi. (Eat lucerne and game pellets. Currently in 1 ha camps).
Crates are available.

(SOLD) Mid September/October: Stokstert Meerkatte te Koop, NW – In aanhouding geteel. Ontwurm op 2 en 4 en 6 weke. Vitamiene B,C en D inspuiting klaar gegee. Bottelmak. (As jy dink dis te veel, gaan probeer bietjie jou eie vang en dan via die vet vir die mediese gedeelte.)

(SOLD) 13 Aug 2014: Camp Tame YOUNG Kalahari Springbuck (4 male, 9 female)  loaded Ashkam(Northern Cape).

Tame kalahari springbuck for sale photo

Tame kalahari springbuck for sale

 

(SOLD) 13 Aug 2014:  1 x Mak 5 en half maand oue Gemsbok bulletjie te koop – Kimberley (Krat UITgesluit, maar ons kan aflaai – gesels asb. met ons).  Sy mak skaap maatjie extra R800.

Tame oryx and sheep for sale photo

Tame oryx and sheep for sale

(SOLD) 13 Aug 2014: 1 x Mak Eland van 3jaar oud. Sy het horing wat krom groei vir karakter, maar dit groei veilig verby haar kop, so gaan nie skade maak nie. Nog fotos is beskikbaar. R8,500 gelaai Secunda.

Mak eland koei met krom horing - vir karakter - foto

Mak eland koei met krom horing – vir karakter

(SOLD) 03 Sept 2014: 2 x EMU breeding pair, loaded Potch(NW)   (Bring own ‘box’ for transport).

(SOLD) 3 klein emoes –  Potch.

 

Mak koedoes te koop - NoordWes Provinsie - foto van koedoes

Mak koedoes te koop – NoordWes Provinsie

(SOLD) 1 x Boma Tame Koedoe bull – Kimberley/Boshoff – 1 Jaar oud

(SOLD) 1 x Knypkop Hand Mak impala, Boshoff omgewing

(SOLD) 1 x Hand mak 9 maande oue KOPER Springbok rammetjie –  gelaai Boshoff (FS)omgewing.
(SOLD) 1 x Hand mak 9 maande oue KOPER Springbok ooitjie –  gelaai Boshoff (FS)omgewing.
(SOLD) 1 x Hand mak 9 maande oue SPLIT KOPER Springbok ooitjie – gelaai Boshoff (FS)omgewing.

 

(SOLD) 2 male – 8 female Boma Tame Kudu NW

(SOLD) 1 male and 1 female Kudu – NW.

(SOLD) 2 x Hartwater Springbuck rams, tame – Thabazimbi loaded. (18mths and 9mths).
— (Guaranteed(Certified Onderstepoort), 6months replacement if cause of death hartwater – NO tablet under skin).

(SOLD) 25  mak Golfbaan Impalas, Oostelike Noord-Weste

(SOLD) 3 mak Zebra Hingste oor van die 20 – te koop, Carltonville

(SOLD) 2 Manlike 3 week oue bottelmak elande te koop – Oos Kaap. Gebore Oct 2013.

Daar kom altyd Springbok lammers in, so laat weet asb. as julle springbokkies soek.

(SOLD) 1 Mak Eland vers te koop  –  gelaai NW (9 Maande Oud) foto hier onder.

pics Tame Wildlife Feeding

Tame Eland Heifer for sale

(SOLD) 2 Mak Koedoes te koop 1 manlike, 1 vroulik  – gelaai NW (8 maande oud – Januarie 2013 gebore)

photo Bigger species of buck as tame animals for sale

Tame Kudu for sale

Loads of animals to come, we mostly wait on the actual photos.

Tame Springbuck all over the place. Between sold and sold. Depending on how old they are and where they come from(and where you are).

(SOLD) 1 x Mak rooi duiker rammetjie te koop, 8 maande oud – Klim op die bed mak – Limpopo.

photo Tame Duiker for sale

Tame Duiker for sale

 

(SOLD) Bottle Tame Nyala for sale. 2 Male and 1 female. Northern Limpopo.

Feeding the Bottle Tame Nyalas for sale

Bottle Tame Nyalas for sale

 

(SOLD) 1 x Handmak Impala rammetjie 10 maande oud  – Boshoff

(SOLD) 2 x Bontebok rammetjies,(Skoon Getoets) –  NW

(SOLD) Springbokkies – NW

(SOLD) Njala wyfie – NW

(SOLD) 17 Maande oud Gemsbok vers  – Gelaai Noord Limpopo.

Springbokkies omtrent orals, laat weet asb. waar julle soek en ons sit julle naam op die lys as ons nie reeds naby julle het nie.

Blesbokke ook redelik vollop – gaan baie na die lam tyd beskikbaar wees.

 

AS JULLE ENIGE DIERE HET OM TE VERKOOP, LAAT WEET ASB.

mak@WildTeKoop.co.za

 

You will pay a premium price for these animals. They have been hand reared for many months.  At the start, we might have to get up every 2 hours to feed the young ones. Some don’t make it, but the ones that do – these we can offer to you as a new pet for your family – They are strong now and will eat from your hand.

Everybody loves wild animals, but not everyone has 1,000 Hectares of land to be able to keep one or more of these tame beauties .

Now is your chance as an individual to own one of these hand reared, bottle fed tame wild animal in your home/in your garden/on your farm or on your plot/piece of land.

Ask anyone who has booked into a  hotel, gone to a restaurant or  is a guest at a wedding/function that experienced a tame wild animal roaming around amongst the guests – the main attraction will always include the tame animal. You just need to look at the guests Facebook pictures to agree with us on that point.

That cute couple getting married with the stunning eland or those 2 lions sitting/standing beside the bride and groom.

Some tame wild animals are not very good as to being on their own, and prefer to be with another of their kind – you’ll notice this when the tame bontebuck is trying to hump your dog.  Or that baboon on the pole that was so cute when he stole your beer and gave you the middle finger. Now he is doing mock attacks as far as his chain will allow and throw your guests with beer bottles(or its own excrement when nothing else is available).

Before contacting us make sure you do thorough research on how to take care of a tame ‘wild’ animal – both small and as adults – before you purchase.

photo Bottle Fed Tame Zebra for sale

Bottle Fed Tame Zebra for sale

 

Any questions, please let us know. Supply your contact details on the right please.

Marco Claassens – (074) 766 8497
For all species of bottled fed tame animals – The WildTeKoop.co.za Team – South Africa

 

If you have any tame wildlife for sale please contact us – let us know we always have people looking for them.

photos Young Springbuck just captured

Young Springbuck just captured

Jong bottel mak bokkies soos hierdie springbokkie in die foto hier bo (24 Augustus 2013) is uitgehou toe ‘n vrag springbokke afgelaai is. Sy sal nou met die bottel mak gemaak word en op die plaas rondloop om jagters se harte sag te maak. Of later verkoop word saam ander want mens kan ook nie al die diere hou nie, al wil jy ook hoe graag, hulle raak te veel.
Depending of where in the country you are, how much food there is for the wildlife or even if it is from a previous season there will always be some tame wildlife for sale – like this young springbuck ewe from a catch over the weekend. She will now be reared with cows milk from a bottle for the next few weeks until she’s strong enough to find a new home.

 

—–

These young animals were not bred in captivity, they got separated from their mothers during/after the capture process. If these rescued wildlife orphans were left in the veld they would have been dead. So they were casualties of the wildlife capture process in most cases.
On the flip side you have the process where the young are caught in the veld for the purpose of bottle feeding and then to be sold.

No matter why or how: All of them can roam free on your property and you’ll take care of it like you would take care of your dog. In some cases, like with lions, tigers,  cheatahs or caracals as pets you’ll need extra cages as required by the law. (We suggest you first approach nature conservation South Africa via your provincial branch).

We don’t sell crocodiles, snake or spider type thingies.

—–

Wild animals do not thrive in captivity! The National council of SPCAs discourages the keeping of wild animals as pets even with the best possible care. Please make sure you have enough space per animal (see Nature Conservation guidelines).

—–

 

Exotic pets for sale (Please note to keep Exotic african animals need not always to be seen as pets).

You’ll need to contact Nature Conservation closest to you and ask them to advice you on what is needed to keep wildlife. Once you comply to their rules and they give you the go-ahead to keep wildlife, you can give us a call/email and we’ll see what we have near to you. We can help to arrange the transport permits, as long as your permits to keep the animals/pets has been issued already.

How many do you need? What specie and what sex?

Thanks,
Marco Claassens – (074) 766 8497
mak@WildTeKoop.co.za

..

..

 

Comments – Must be logged in to comment