Kampmak Njala Ooie te koop – Brits

 

This item has been sold.

Description

  • 18 April 2018: Die volgende Njala Ooie is beskikbaar in die Brits omgewing.

10 x Kampmak Njala Ooie (Groot, moontlik dragtig) @ R9 000 excl. BTW Stuk

Ooie loop saam n 29″ Bul en hulle is taamlik mak. Ken voer, mense en voertuie en hulle loop in n 10 Hektaar kamp.

Hoef nie almal te vat nie, jou keuse.

Enige belangstelling kan u my Whatsapp

Gert Heunis

078 832 3466

 

Njala Ooie te koop

Njala Ooie te koop

 

Njala Ooie te koop x 10

Njala Ooie te koop x 10

 

Comments – Must be logged in to comment