Goue Gemsbokke te Koop 2020 – Golden Oryx for sale 2020

 

Which Area

CityNamibia
CountrySouth Africa

Description

  • Goue Gemsbokke te Koop 2020 – Golden Oryx for sale 2020:

Indien u belangstel om enige wild via ons Netwerk te bemark, kontak ons gerus enige tyd.
Please feel free to contact us in advance if you want to buy or sell animals via our Network.

 

Marco  Claassens

(074) 766 8497

The Wildlife Team – South Africa

 

 

SOLD: 1 x Goue Gemsbok bul te koop, (1 jaar oud)  excl btw plus 3% – Vrystaat omgewing.

 

 

—–Animals below this line NOT AVAILABLE ANYMORE – pre-2016:

FEB. 2016 – All previous prices removed.

1 x Golden Oryx bull sold – Loaded Vryburg. This bull came from Namibia start July 2014 with another order to fill the load and has been listed from 26 Sept 2014 as available to be sold.

See the photos above.

Thanks,

Johan Welgmoed

—-

Except for the 1 above, the rest are all sold. We’ll have more in 2015.

2 x Goue gemsbok bulle Prys sold  elk, afgelaai, help net met petrol. Direk van eienaar, volwasse diere.

Sien hieronder 2 pakkies diere wat te koop aangebied word.

Daar is ook Goue gemsbok splits en Goue gemsbok koeie beskikbaar as ‘n pakkie saam die bul verlang word.

Pakket 1: Een Goue Gemsbok Bul en 10 Splits Gemsbok verse Prys sold . Geen vat. Afgelewer(deel net petrol koste).

Pakket 2:  1 Goue Gemsbok Bul en 4 Goue Gemsbok Koeie sold  geen vat, Afgelewer(Deel net petrol koste).

2 x Golden oryx bulls Prys sold  each, delivered – just share petrol. Direct from owner. Mature bulls.

Golden oryx splits and golden oryx cows also available if a parcel with the bull is needed.

 

foto Goue Gemsbok te koop WildLife4Sale.co.za

Goue Gemsbok te koop WildLife4Sale.co.za

 

Age between 4 and 5 years – these oryx come from a farm where there is golden oryx for the past 25 years. So these are not ‘newly created’ genes.

Vanaf Namibia: Geen BTW/No Vat.
Permits included for cross border movement. These animals are used to fences, and they also get supplements via pellets.
This is a direk deal with the owner of the animals, he used WildLife4Sale.co.za as a finder and will give us a finders fee himself.

photo Golden oryx bull for sale

Golden oryx bull for sale

Navrae aan regterkant of email ons: Naam, tel nommer, area en email asb.

Sales@WildLife4Sale.co.za

Dankie,

Marco Claassens – (074)766-8497
www.WildLife4Sale.co.za

 

Van belang: Soos uitgewys aan my deur Pieter van Magaliesburg – Omdat die diere vanuit ‘n ander deel van die wereld kom en die voeding verskillend as by julle, moet daar ‘n Volbloed telling en Bloedgasse toets gedoen word om seker te maak die diere kry genoeg voeding. (Hierdie diere is gewoond aan pille, so indien julle dieselfde gebruik, sal die diere ten minste voeding inkry en nie vrek van die hongerte met vol pense nie).

Oor die algemeen, wees versigtig om diere te kry wat nie gewoond is aan dieselfde kos as waar hulle vandaan kom nie.

 

 

Comments – Must be logged in to comment