Goue Gemsbok Pakkie te koop – Boshof

 

This item has been sold.

Description

  1. 18 April 2018: Die volgende Pakkie Goue Gemsbokke is beskikbaar in die Boshof omgewing.

7 x Split Gemsbok Koeie en Verse (Moontlik Dragtig)

13 x Koeie met kallers waarvan 7 van die 13 Kallers Goud is.

1 x Goue Bul (5.5 Jaar) laasjaar 35″ gemeet

2 x Goue Verse (24 Mnde)

2 x Goue Bulle (24 Mnde)

Koeie meet tussen 38″-42″, is ook gechip, getag en ge- DNA.

Oudste Koei is 5.5 Jaar, kry die laaste 3 Jaar 100% Kalfpersentasie en 60% Goue Kallers.

Kallers is in die trop, kan self kom sien.

Prys op die hele pakkie is R200 000 op die Veld excl. BTW (Kontant welkom)

Koper dra die Vearts, Pylkoste op elke Bok wat gepyl word en Resiko op elke Bok.

Vervoer en Wild Versekering kan ook gereel word by my.

Vir enige belangstelling kan u my Whatsapp

Gert Heunis

078 832 3466 of 071 962 9309

 

Goue Gemsbok Pakkie te koop

Goue Gemsbok Pakkie te koop

 

Goue Gemsbok Pakkie te koop 2

Goue Gemsbok Pakkie te koop 2

 

Comments – Must be logged in to comment