Buffel bulle te koop 2020 – Buffalo bulls for sale 2020

 

Which Area

CityLimpopo
CountrySouth Africa

Description

Buffel bulle te koop 2020 – Buffalo bulls for sale 2020:

Indien u belangstel om enige wild via ons Netwerk te bemark, kontak ons gerus enige tyd.
Please feel free to contact us in advance if you want to buy or sell animals via our Network.

 

Marco  Claassens

(074) 766 8497

The Wildlife Team – South Africa

 

 

 

————————————————–

Sold: 12 x Buffel Bulle te koop, ouderdom wissel tussen 3 – 6 jaar – Kimberley

 

—–Animals below this line NOT AVAILABLE ANYMORE – pre-2016:

FEB. 2016 – All previous prices removed.

 

 

To contact us, please fill in the form to the right with your questions., or email us at.

Sales@WildLife4Sale.co.za

Please supply your name/telephone number and area.

Thanks,

Marco Claassens – (074) 766 8497

Die WildTeKoop.co.za span – Suid Afrika

 

Sold: Gelaai Limpopo. 3 buffel bulletjies te koop – tussen 1 en 2 jaar oud. Kampvuur geselsie ook welkom.  Daar is ongelukig nie details op die ouers nie. Hulle is n jaar terug gekoop uit ‘n kudde uit.

Jong Buffel Bulletjies limpopo

Jong Buffel Bulletjies limpopo

 

 

 

—————-

Onderstaande REEDS VERKOOP:

SOLD: Kruger buffel bul (nr. 7) wat te koop is.  Na my mening ‘n toonbeeld van manlikheid met ‘n mooi groot lyf en besonderse horings.  Hy meet 43” wyd met ‘n 17,5” basis op ouderdom van omtrent 5 en 1/2 jaar.  Sy horingwydte het die afgelope 8 maande met ‘n volle 1” toegeneem en sy basis met 0,5”.  As mens na sy sagte basis kyk glo ek hy behoort nog te groei.
Die uitslae van die laaste bloedtoetse is reeds beskikbaar

Loop in Limpopo

 

photo of Kruger buffalo bull for sale

Kruger buffalo bull SOLD

SOLD: Kruger buffalo bull for sale – No 7.
43″ wide – 17,5 base
Age 5 and a half year
The buffalo bull’s horn width increased by 1 inch in the last 8 months, and his base by 0.5 inches over the same time.
Bloodtest results already available.

loaded Limpop0.

 

..
..

Comments – Must be logged in to comment