fbpx

bow & rifle

hunting

polokwane

Ruigerdraai-boog-jag-geweer-jag-Polokwane

2022

Ruigerdraai Polokwane

Jag Kalender

1 Mei tot 31 Augustus 2022

Ruigerdraai is 40km Noord van Polokwane geleë.

Services

Bow Hunting and Rifle Hunting.
ONLY open for hunting 4 months per year.

bow-icon-for-bow-hunting

Bow Hunting

Hunting-Africa-crosshair-Placeholder-150

Rifle Hunting

clay-pigeon

Shooting

European skull mounts

European Skull Mounts by Jay-Dee Venter Ruigerdraai Polokwane

Pricelist

Animal ListFemaleMale
ApeR200R200
BlesbuckR2,700R2,700
Bushpig R1,500R1,500
Duiker, GreyR2,000R2,000
ElandN/A30,000
Impala R1,350R1,650
Jackal R500R500
Kudu, GreaterR5,000R8,500
NyalaR10,000R15,000
SteenbuckR2,500R2,700
WarthogR1,000R1,000
WaterbuckR4,500R8,500
Wildebeest, BlueR4,500R5,000

All Prices exclude 15% VAT

Skiet 4 Rooibok ooie en kry die 4de een halfprys

Skiet 3 Rooibok ooie en 1 Wildebees koei vir R7 500 

 

Enige ander wild wat jagter wil jag bv. Zebra, Rooihartebees ens kan gereel word – kleur verskeidenhede is ook beskikbaar (Prys op aanvraag)

 

SpesiesTrofee MatesTrofee Prys
Blesbok18″ en opPOA
Blou Wildebees25″ en opR5,500
Bosvark3″ en opR2,000
Duiker, Gruis3″ en opPOA
Eland33″ en opR30,000
Koedoe48″ en opR12,500
NyalaR30,000
Rooibok21″ en opR2,150
Steenbok3″ en opPOA
Vlakvark6″ en opR1,200
Waterbok24″ en opR10,000

Reëls

  • Betaling streng kontant tensy reëlings vooraf getref is.

  • Geen troeteldiere word toegelaat.

  • Geen Jag word op Sondae toegelaat nie.

  • Alle Jagters moet eers inskiet voordat hulle in die veld toegelaat mag word.

  • Jag word slegs te voet toegelaat (word nie van bakkie af geskiet nie)

  • Geen jag word in die aand toegelaat nie.

  • Jagters moet ten alle tye in die veld deur n Gids vergesel word.

  • Geen DRANK word in die veld toegelaat nie.

  • Moet ASB geen drank aan die Gidse voorsien nie.

  • Alhoewel die gids behulpsaam is met die slag, is die jagter self verantwoordelik met die skattings van horings en die groote van die dier voordat hy hom skiet.

  • Alle diere waarna geskiet is moet ten volle betaal word.

  •  As wild waarna geskiet was as mis beskou word en so ook later in veld opgetel is sal die jagter in kennis gestel word.

  • Wees asb versigtig indien teen lyndraad gejag word. Wild wat tydens so jag deurbreek sal ten volle betaal word.

  • Geen Kaliber kleiner as .270 word toegelaat nie.

  • Hout word voorsien – Matige gebruik

  • Slag is by die prys ingesluit maar moet onder jagter se toesig wees.

Clay Pigeon Shooting

Packages and Options avalable

ON REQUEST

Guns will be provided and are included in the price

Own shotguns welcome!!

Akkommodasie

Spyseniering is beskikbaar (Pryse op aanvraag)

Selfsorg-eenhede beskikbaar

Hoofhuis 

Plek vir 10 persone

Badkamer – Stort en aparte toilet

Kombuis ten volle toegerus

Yskas en Vrieskas beskikbaar

Chalet 1 

Plek vir 4 persone

Badkamer – Stort en toilet

Chalet 2

Plek vir 4 persone

Badkamer – Stort en toilet

Geriewe

Swembad

Braaiplek

Kombuisgeriewe – yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei en breekware

Bring asb u eie handdoeke

Pryse

Jagters                          R500 pp per dag

Nie Jagters                   R400 pp per dag

Laerskool en Voorskool    R350 (indien nie Jag)

Minimum van 2 Nagte en 3 persone per bespreking

Pryse is BTW uitgesluit   

50% Deposito van verblyf bevestig u bespreking

Bank Besonderhede: 

Jacobus Daniel Venter Familie Trust

Nedbank  Rek nr:
1468 135 112

Tak Kode:  146 805

Ingesluit in die bogenoemde tariewe

  • Redelike hoeveelhede vuurmaak hout
  • Koelkamer en Slag fasiliteite
  • Voltydse dienste van ‘n gids
  • Optel en vervoer na die  slag geriewe van gejagte diere
  • Slag en voorbereiding van gejagte diere (boude & blaaie)
  • Gebruik van skietbaan vir inskiet van gewere
  • Permitte van die vervoer van vleis van gejagte diere

 

Uitgesluit van die bogenoemde tariewe

  • Slag van Trofee wild is Jagter se eie verantwoordelikheid

Huishulp is beskikbaar teen R250 per dag ( Reël asb vooraf )

Accommodation

Kontak ons

Laat weet ons gerus wat u behoeftes is.

    Sien gerus die nuutste fotos en meer inligting op ons Facebook bladsy.

    Gallery

     

    As chapie iets kom kry om te eet

    Posted by Plaas Ruigerdraai on Wednesday, September 26, 2018

    Our look out point with some new renovations 🌿

    Posted by Plaas Ruigerdraai on Thursday, June 3, 2021
    WildLife South Africa Classifieds