HWS
Listings
With the capture season ending soon, we still want to help you! Deon: 082 820 4052
Springbokke en Lechwe’s beskikbaar in Bethlehem.
- Lechwes, Springbuck - Springbokke
- Sep 5, 2024
Springbokke en Lechwe’s beskikbaar in Bethlehem.
Blesbokke beskikbaar in die Vrystaat
- Blesbokke - Blesbuck
- Aug 22, 2024
Ons het n klomp Blesbokke beskikbaar in die Vrystaat omgewing.
1ste Fonds insameling vir Errol
Ons stel saam Amanzi Wildlife Reserved vir julle n Trofee Jagpakket aan ten bate van Errol wat in n Helikopter ongeluk was. Ingesluit: 5 Nagte […]
R1,650
Springbokke te koop
- Springbuck - Springbokke
- Jul 15, 2024
Familie pakkies beskikbaar. Die Springbokke word gevang in Bloemfontein, Luckhoff & Jagersfontein. Daar kan gereel word vir aflewering of self laai.
HELICON WILDLIFE SERVICES – GAME AUCTION
On 13 April 2024, 11 am Helicon Wildlife will host their first game auction of 2024. This auction will take place at Be Human-Middelwater Farm […]
Tsessebe For Sale
- Tsessebe - Basterhartbees
- Jul 25, 2023
Tsessebe Beskikbaar in Vrystaat. Kontak vir afgelewerde pryse.
Kameelperde te koop
- Kameelperde - Giraffe
- Jul 11, 2023
Kameelperde te koop. Kontak ons vir afgelewerde pryse. Deon 082 820 4052
Wild koop, verkoop en massa vangste
- Services - Dienste
- Jun 8, 2023
Wildvang onderneming vanaf 1985. Dienste wat ons aanbied sluit alle wildvang benodighede in asook die vervoer, aankoop en verkoop van die wild. Ons vang regoor […]