Waterbuffel Koeie te koop

R57,000

Which Area

CityPaarl
ProvinceWestern Cape
CountrySouth Africa
Phone0747668497

Description

Waterbuffel Koeie te koop saam n Bul

Altesaam 14 Koeie en 1 Bul word aangebied om verkoop te word.

Geen permitte word benodig nie.

Vervoer kan gereel word teen ekstra koste.

Gratis aflewering in n 100 Km Radius om Paarl.

Prys per Waterbuffel is R57 000 excl BTW

Diere is dadelik beskikbaar om gelaai te word.

 

Die Buffels kom uit SA se beste kudde uit en gaan jy nerens sulke groot horings in SA

kry nie. Die koeie was gemelk gewees en het goeie tempremente.

Die koeie het vir die laaste 2 maande saam n ki bul geloop. Die bul se oorsprong is vanaf

Italie. Die Waterbuffels is idiaal vir jag of om n Buffel melk kudde te begin.

 

Sal ook oorweeg om diere los te verkoop teen n prys.

 

Vir enige belangstelling kan julle my kontak vir meer inligting.

Marco

 

 

Foto’s van die 14 Waterbuffel Koeie en 1 Bul wat te koop aangebied word.

 

Waterbuffel Bul

 

Waterbuffel Koei 1

Waterbuffel Koei 2

Waterbuffel Koei 3

Waterbuffel Koei 4

 

Waterbuffel Koei 5

Waterbuffel Koei 6

Waterbuffel Koei 7

Waterbuffel Koei 8

Waterbuffel Koei 9

Waterbuffel Koei 10

Waterbuffel Koei 11

Waterbuffel Koei 12

Waterbuffel Koei 13

Waterbuffel Koei 14

Jan 16, 2024 4:59 am

217 days, 3 hours

Listing ID 3686454f68686f3c 1070 total views, 0 today

Comments – Must be logged in to comment