Kandirri Game Lodge – Petrusburg Freestate

 

Which Area

CityPetrusburg
ProvinceFree State
CountrySouth Africa
Phone0826016561

Description

Busy updating…

Kandirri Game Lodge – Petrusburg, Freestate

Verblyf by Lodge is beskikbaar.

Akkommodasie en pryse is beskikbaar op aanvraag

Jagters tariewe:

Kan te voet gejag op Kandirri Game Lodge Voertuig per dag (4 persone per voertuig)  R600.00

n Minimun van 2 persone en maksimun 6 persone per jag per dag. Tarief sluit in:

  • Laai van bok
  • Slag van bok
  • Koelkamer gariewe
  • PH

Betalingstrengkontant – Geen tjeks word aanvaar nie

Deposito van 50% op akkomodasie om jagter te bevestig. Deposito word verbeur by kanselasie. Inbetaling kan ook in bankrekening gedoen word:

Inbetalings kan ook op Kandirri Game Lodge met ons internet geriewe gemaak word:

BellaVistaTrust ABSA

Rekening Nr. 9288724463

Tak Nr. 632005

Ref. Jagter se naam en Datum van jag.

Kontakpersone:

Chantelle Olivier 082 781 4444

Jagtariewe

Spesies

Rooibok Jong Rammetjies : R 1 500

Rooi Hartebees bulle/koeie : R 3 500

Swart Wildebees bulle/koeie : R 3 000

Blou Wildebees bulle/koeie : R 4 000

Gewone Springbok net Ramme : R 1 500

 

Kandirri Game Lodge Petrusburg Freestate South Africa

 

E&OE

May 25, 2021 1:05 pm

25 days, 4 hours

Listing ID 2435b16dc3d9b0a3 540 total views, 0 today

Comments – Must be logged in to comment