Buffel Pakkie 59 Diere

R1,700,000

Which Area

CityKathu
ProvinceNorthern Cape
CountrySouth Africa
Phone0833012981

Description

Buffel pakkie beskikbaar 59 diere:
Bloedlyn: Oos Afrika / Addo
Plus Minus 20 Verse tussen 2 tot 3 jaar
Plus Mi nus 28 Koeie tussen 4 tot 7 jaar. Getalle kan verskil op koeie en verse, die diere loop
nog in die veld.
Daar is nie baie Addo in die pakkie nie, die klient het destyds Addo ingebring as gevolg van die gehardheid van diè Buffels .
Meeste diere Oos Afrika
9 Bulle tussen 1.5 tot 2 jaar
3 Bulle 3 tot 4 jaar
Btw, Risiko en Transport is uitgesluit. Bloedtoetse is ingesluit, gelewer op die voertuig.

Aug 25, 2023 4:37 am

This ad has expired

Listing ID 64364e3349a7725a 319 total views, 0 today

Comments – Must be logged in to comment