Blesbokke te koop 2020 – Blesbuck for sale 2020

 

Which Area

CityPlease confirm area per catch
CountrySouth Africa

Description

Blesbokke te koop 2020 – Blesbuck for sale 2020:

Indien u belangstel om enige wild via ons Netwerk te bemark, kontak ons gerus enige tyd.
Please feel free to contact us in advance if you want to buy or sell animals via our Network.

Marco  Claassens

(074) 766 8497

The Wildlife Team – South Africa

 

Gewone Blesbok Familie Groepe of net ooie beskikbaar op bestelling – Noord Kaap, Vrystaat

 

———————————————————

 

(SOLD) 17 Sept. 2019: Blesbok Teelgroepe beskikbaar – Potchefstroom. Diere staan klaar op Boma.

 

Ooie @ R1 500

Jag Ramme @ R2 000

Troffee Ramme @ R2 400

Alle Pryse is excl. BTW en Vervoer. Vir Bestellings kan u my kontak

 

Marco Claassens

074 766 8497

———————————————————

 

(SOLD) Julie 2017 : Volgende Blesbokke is tans beskikbaar in die Kroonstad omgewing. Aflewering kan gereel word teen extra koste.

100 x Blesbokke gemeng @ R2000 excl BTW Stuk .

20-30 x Volwasse Blesbok Ramme @ R2200 excl BTW Stuk.

 

——————————————————–

—–Animals below this line NOT AVAILABLE ANYMORE – pre-2016:

 

(SOLD)  20 x Blesbok ooie te koop, (Staan klaar op boma) – Vrystaat.

foto Blesbok ooie te koop

Blesbok ooie te koop

 

———————————————————

(SOLD)  60 x Blesbokke (Teeldiere R 1 800 – Trofee Diere R 2 200)

(SOLD)  20 x Gewone Blesbok Ooie dadelik beskikbaar, staan klaar op Boma – Vrystaat

(SOLD)  1 x 20 mnde oue Koper Blesbok Ram beskikbaar – Vrystaat

(SOLD)  Masker blesbokke te koop, pakkies van 1/2 gelaai op eie vervoer – Vrystaat.

(SOLD)  Koper Blesbok ramme te koop, gelaai op eie vervoer – Vrystaat en in die Oos Kaap.

(SOLD)  Geel Blesbok Rammetjies beskikbaar middel September 2016 (10 mnde)

(SOLD)   50 x Blesbokke te koop, (Teeldiere gemeng) – Noord Wes.

(SOLD)   50 x Blesbokke te koop, Gemeng   – Kimberley.
Koper se vervoer of vervoer kan ook gereel word.

(SOLD)  10 x Gewone Blesbok ooie te koop, (gedek deur geel ram met dna vir ram) – Vrystaat omgewing.

 

2016 – All previous prices removed.

(SOLD)  17 September: 1 x Wit Blesbok Ram te koop, (6 jaar oud – Horings meet 17 duim)  – Gelaai Boshof /Vrystaat.
(Op eie vervoer).

photo Wit Blesbok te koop

Wit Blesbok te koop

photos: Wit Blesbok ram te koop

Wit Blesbok ram te koop

pic White Blesbuck for sale

White Blesbuck for sale

(SOLD)  9 September: 90 x Blesbok ooie te koop, (Aflewering in ‘n 200km radius)  – Boshof / Vrystaat.

(SOLD)  6 August: 20 x White blesbuck ewes for sale – Loaded Clocolan.

(SOLD) 
4 Augustus: 10 x Blesbok rammetjies te koop, (8 maande oud)   – Noord Wes.
4 Augustus: 9 x Gewone blesbok ooie te koop, (Moontlik dragtig)   –  Noord Wes.
(Gratis aflewering in ‘n 250km radius om Bloemhof Noord Wes).

(Hulle sal almal more gedart word – Noord Wes)

(SOLD)  31 Julie: 8 x Gewone blesbok ooie te koop, (Ooie dragtig gesertifiseer van ‘n geel blesbok ram)   – Noord Wes.
(SOLD)  31 Julie: 20 x Gewone blesbok ooie te koop, (dragtig van verskillende blesbok ramme)  – Gelaai op eie vervoer  Noord Wes.
(SOLD)  31 Julie: 2 x Wit blesbok ramme te koop,(Horings 15.5)  – Gelaai op eie vervoer Noord Wes.
(SOLD)  31 Julie: 2 x Koper split blesbok ramme te koop – Gelaai op eie vervoer Noord Wes.

(Al die bostaande diere sal met vangs ontwurmming, kalmeermiddel en vitamienes gespuit word. Hulle almal is in ‘n baie goeie kondisie).

(SOLD)  27 Julie: Gewone Blesbok ramme te koop  –  gelaai Sasolburg.

(SOLD)  22 Julie: 170 x Blesbokke Teelgroep te koop   – Aflewering Carletonville.
(Transport me bakkie R10 lopend p/km en trok R28 per vrag p/km

(SOLD)  22 July: 3 x White Blesbuck for sale, (Pregnant by Copper Ram)   Loaded onto transport Limpopo (Warmbad).
(Animals are use to Camps and eats Feed , animals can be viewed by appointment).

(SOLD)  21 July: 50 x  Blesbuck mixed ewes and rams for sale in Gauteng (can also make up into parcels).

(SOLD)  21 July: 30 x  Blesbuck ewes for sale –  in North West.

(SOLD)  10 Julie: 15 x Gewone Blesbok ooie te koop, (Taamlik mak en in baie mooi kondisie) – Gelaai op eie vervoer Noord Wes.

(SOLD) 23 Junie 2015: Koper Split Blesbok ramme te koop, – Oos Kaap.
(Hierdie bokke word enkel chemies gevang soos nodig).

(SOLD)  Einde Jullie 2015: 60 x Blesbok ooie te koop, (Dragtig van verskeie ramme)  – Bloemhof / Noordwes.
(SOLD) Einde Jullie 2015: 11 x F1 Geel Split Blesbok ooie te koop, (Dragtig van geel ram)   – Bloemhof/Noordwes.
(SOLD) Einde Jullie 2015: 20 x Gewone Blesbok ooie te koop,(Dragtig van geel blesbok ram)   – Bloemhof/Noordwes.
(All die diere sal einde Jullie chemies gevang word).

(SOLD)  17 Junie 2015: 15 x Blesbokke te koop – Delareyville.

(SOLD)  10 Junie 2015: 24 x  Gewone Blesbok ooie te koop, (dragtig van n Koper blesbok ram)   – Boshof/Vrystaat
(Hulle sal dragtig getoets word).

photo Koper blesbok ram nie te koop nie

Koper blesbok ram nie te koop nie

(SOLD)  10 Junie 2015: Gewone Blesbok ooie te koop, (dragtig van n Geel blesbok ram)   –  gelaai op eie vervoor Vrystaat.
(Dragtigheid sal getoets word voor hulle gelaai word).

(SOLD)  5 June 2015: 2 x Wit blesbok ramme te koop – Noord Wes.

(SOLD)  5 June 2015: 15 x Gewone Trofee Blesbok ramme te koop, (16 duim)  – Gelaai Noord Wes.
( Dadelik beskikbaar / Staan op boma).

(SOLD)  3 June 2015: 2 white blesbuck rams and 10 white blesbuck ewes   – loaded Fort Beaufort(EC).

(SOLD)  14 May 2015: 1 x Masked blesbuck for sale,( 17″ inch ram perfectly symmetrical , bases 6 1/8 ” inch each and a 7 3/4″ inch tip to tip spread).
He has a very long white tail which is quite striking. He has sired numerous masked off-spring. He is on the veld in a 127 ha camp and needs to be darted – Fouriesburg.

(SOLD)  14 May: 6 x Masked Blesbuck ewes for sale, (of various ages and masking –  All in boma)  each loaded on to buyers transport. These animals I would prefer selling as a group – Fouriesburg.

(SOLD)  14 May: 1 x Full masked Blesbuck ewe for sale, ( in boma) –  Fouriesburg

(SOLD)  14 May: 1 x Large White  Blesbuck Ram and 2 ewes as a group for sale ( in boma) , Loaded onto buyers transport – Fouriesburg

(SOLD)  14 May: 1 x Young White Blesbuck ram for sale,( in boma – Loaded onto buyers transport Fouriesburg.

(SOLD)  14 May: 1 x Young White Blesbuck ewe for sale,( with dark kol on left rear leg in boma) –  loaded onto buyers transport Fouriesburg.

(SOLD)  8 May 2015: 6 x Geel f1 blesbok rammetjies te koop   –  Potchefstroom/Carltonville.
(Geel ram dna kan beskikbaar wees), die rammetjies is in Carltonville in +- 1 ha kampie.

(SOLD)  23 April: 2 x Koper blesbok ooie te koop, (1 x 5 jaar oud en 1 x 6 jaar –  Kan gelaai word na dektyd)  –  Oos Kaap.

(SOLD)  23 April: 1 x Geel blesbok ram te koop  saam met 30 x Gewone blesbok ooie dragtig.
(Die Gewone blesbok ooie dragtig wat loop saam met die Geel blesbok ram en kan gelaai word na dektyd – CraddockOos Kaap).
Die 30 Gewone blesbok ooie dragtig kan apart verkoop word direk  na dektyd.

photo Geel blesbok ram te koop

Geel blesbok ram te koop

photos Yellow blesbuck ram for sale

Yellow blesbuck ram for sale

pics: Geel blesbok ram - Yellow blesbuck ram

Geel blesbok ram – Yellow blesbuck ram

(SOLD)  16 April: 3 x Split brons blesbok ooie te koop, (dart 4 en 5 Mei 2015)  – Wepener Distrik.
(Die eeste foto is van die ooie wat te koop is en die tweede foto is ‘n brons blesbok ram voorbeeld, die ram was op ‘n wildveiling in die weskaap).

photo Split brons blesbok ooie te koop

Split brons blesbok ooie te koop

photos Brons blesbok ram

Brons blesbok ram

(SOLD) 16 April: 24 x Gewone blesbok ooie te koop, (Dragtig gesertifiseer van n Koper blesbok ram)
(Beskikbaar einde Junie/Julie –  gelaai Boshof).

(SOLD)  14 April: 1 Teelgroep Wit blesbokke te koop – (Bestaan uit 4 x Volwasse Wit blesbok ooie en 1 x Volwasse Wit ram).
(Die bokke is koue aangepaste en loop tans in Wepener Distrik word die 4-5 Mei gedart op koper se vervoer gelaai).

photo Wit Blesbok ram te koop

Wit Blesbok ram te koop

photos White blesbuck ewes for sale

White blesbuck ewes for sale

(SOLD)  10 April: 3 x Wit blesbok ramme te koop  – gelaai Noord Wes.
(Foto’s van die 3 Wit blesbok ramme hier onder).

photo Wit blesbok ramme te koop - Tag no 803

Wit blesbok ramme te koop – Tag no 803

photos Wit blesbok ramme te koop - Tag no 794

Wit blesbok ramme te koop – Tag no 794

photo: Wit blesbok ramme te koop - Tag no 17

Wit blesbok ramme te koop – Tag no 17

(SOLD)  10 April: 5 x Gewone Trofee blesbok ramme te koop  – gelaai Noord Wes.
Sold: 10 April: 15 x Gewone blesbok ramme te koop –  gelaai Noord Wes.
(If you need 1 or only a few of the above animals,  per animal for darting.)

(SOLD)  10 April: 1 x Wit blesbok ram met bruin kol te koop   – gelaai Vrystaat BFN. (Daar is paar van hulle, fotos volg).

photo: Blesbok te koop - Blesbuck for sale

Blesbok te koop – Blesbuck for sale

(SOLD)  10 April: 1 x Bont blesbok ooi te koop, (foto bo heel links)  – gelaai Vrystaat BFN.

Sold: 10 April: 1 x Koper blesbok ram te koop, (17 maande oud)  – Kuruman / Noord Kaap.

(SOLD) 

Pakket 1:
9 April: 1 x  Masker blesbok ram en 3 x  masker ooie te koop  (of kontant)  – Aliwal Noord.
Pakket 2:
9 April: 1 x  Masker blesbok ram en 3 x  masker ooie te koop  (of kontant) – Aliwal Noord.
Pakket 3:
9 April 1 x Brons blesbok ram en 9 x  gewone ooie te koop (of kontant) – Aliwal Noord.
Pakket 4:
9 April: 1 x  Brons blesbok ram en 9 x  gewone ooie te koop  (of kontant)  – Aliwal Noord.
Pakket 5:
9 April: 1 x  Brons blesbok ram en 9 x  gewone ooie te koop  (of kontant) – Aliwal Noord.
Pakket 6:
9 April: 1 x  Wit kol blesbok ram en 9 x  gewone ooie te koop  (of kontant) – Aliwal Noord.
Pakket 7:
9 April: 1 x  Jong krulhaar blesbok ram en 9 x  ooie te koop (of kontant) – Aliwal Noord.
Pakket 8:
9 April: 100 x  blesbok ramme (slag +/- 50kg uit) te koop  (of kontant)  – Aliwal Noord.

(Pryse is gelaai op koper se vervoer Aliwal Noord).

(SOLD)  Vanaf Einde Junie sal die volgende Blesbokke beskikbaar wees:
Junie: 4 x Gewone blesbok ooie te koop, (dragtig deur Wyatt)   – Noord Wes omgewing.

photo Wyatt - Not for sale

Wyatt – Not for sale

(SOLD) Junie: 15 x Gewone blesbok ooie te koop, (dragtig deur Diamond)  – Noord Wes omgewing.

photo: Diamond - Not for sale

Diamond – Not for sale

(SOLD) Junie: 15 x Gewone blesbok ooie te koop, (dragtig deur Troy)  – Noord Wes omgewing.

photos: Troy - Not for sale

Troy – Not for sale

(SOLD) Junie: 11 x Blesbok F2 split ooie te koop, (dragtig deur Mustard)  – Noord Wes omgewing.
(SOLD) Junie: 14 x Gewone ooie te koop, (dragtig deur Mustard)  – Noord Wes omgewing.

pics: Mustard - Not for sale

Mustard – Not for sale

(SOLD) Junie: 15 x Swart blesbok split ooie te koop, (dragtig deur Knight)  – Noord Wes omgewing.

photo Knight - Not for sale

Knight – Not for sale

(Bokke kan besigtig word op afspraak).
Al die bokke word daagliks gevoer en almal eet pille (Uitstekende kondisie) – Bokke word passief gevang so stres is minimum.

(SOLD) 9 April: 60 x  Blesbokke te koop   – Vrystaat.

(SOLD) Blesbuck ewes   Northwest.

(SOLD) 25 March 1 x Wit Blesbok ram te koop (3-4 jaar oud)  – (Direct from owner) – Boshof

photo Wit Blesbok ram te koop

Wit Blesbok ram te koop

(SOLD) 25 March 3 x Wit Blesbok ramme te koop (15 maane oud)  – (Direct from owner) – Boshof

photos: Wit Blesbok ramme te koop

Wit Blesbok ramme te koop

 

 

Please tell us where you are and we can offer you animals the closest to you(and you can say yay or nay).

Adult females and blesbuck adult rams go at higer prices than normal family group animals.
Geel Blesbokke Hier – Yellow Blesbuck Here
Kontak ons gerus – Please contact us:

Blesbok@WildTeKoop.co.za

Please supply your name/telephone number and area.

Thanks,

Marco Claassens – (074) 766 8497

The Wildlife Team – South Africa

 

 

 

 

Tipe Blesbokke deesdae beskikbaar: 

Wit Saalrug Blesbok

Gewone Blesbokke
Geel Blesbokke
Bont Blesbokke

Brons Blesbokke
Wit Blesbokke
Swart Blesbokke

Blou/Silwer Blesbokke is nog skaars(net paar fotos gesien).

Gemaskerde Blesbokke (Mooi maskers het wit wange).

Swart Gesig (Volwasse diere)

Kol Blesbokke
Koper Blesbokke

Krulhaar blesbokke

Split Blesbokke – split ramme en split ooie.

 

Comments – Must be logged in to comment